
- Uncategorized
-
by jwroux
in n neute doppie …

Ek het met “selective in-breeding” n tipe Cannabis ge-breed wat my help met pyn, depressie, slaap apnea, en sommar alles en nog wat.
Die cannabis stop nie my demyelination nie, maar omdat ek weer kan eet, slaap en oefen raak ek al sterker.
Ek gebruik geen pille meer nie, stap 4km, slaap elke aand, eet gesond en geniet my lewe pynloos.
Die cannabinoid ratio van die plant is wat dit medies vir my maak. My “MasterGu” strain het 3% THC en 9% CBD in.
Dit maak my nie “hoog” nie maar help vir alles. Maar dit het my 18 jaar geneem om te breed.
Die enigste “tipe” cannabis wat daardie ratio het wat ek van weet is “Charlotte’s Web” wat hulle in Amerika het.